Local newsNewsNews

Laerskole netbal: Totius teen Oospark

VANDERBIJLPARK. - Die wintersportliga's in volstoom aan die gang en daar is geen tekort aan aksie nie. Loer gerus na dié aksiefoto's.

Vaalweekblad het onlangs by Laerskool Totius gaan inloer toe die skool se o/12 en o/13 A en B spanne op hul tuisveld teen die Laerskool Oospark kragte gemeet het.

Altwee die skole se dogters het in goeie gees deelgeneem en puik vertonings is gelewer. Knap gedaan aan al die netbalspelers op die dag.

Hier is van die aksie op kamera vasgevang. Foto’s: Elsje Vermeulen

O/13A spanne

O/12 A spanne

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button