Local newsNewsNews
Uit my pen – die week in Vaalweekblad
'n Kort voorsmakie wat jul die week in die Vaalweekblad kan lees.
Vaalweekblad is van 12 Mei te koop. Hierdie week is daar weer ‘n verskeidenheid van interessante leesstof oor die Vaal en sy mense.
Self het ek by van ons o.13 hokkie sterre gaan kuier en sommer heelwat meer oor die sport geleer.
In die week se uitgawe leer ons Dr. Gideon Jordaan beter ken. Hy is een van die Vaal se geliefde psigiaters.
Dan het Liewe Heksie in die ERT gedraai tot groot vermaak van oud en jonk.
Natuurlik is daar ook nuusartikels, sport, die fotoblad en die blokraai!
Groetnis van huis tot huis en lekker lees.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
