CommunityLocal newsNews

Vrede van Vereeniging hier herdenk

Navrae kan gerig word aan Freddie Peters (083 521 3990) of Barry Müller (072 849 8563).

 

Alle kultuur- en geskiedenisliefhebbers is welkom om op 31 Mei 2023 te kom deelneem aan vanjaar se herdenking van die Vrede van Vereeniging.
Die program is soos volg:
08:00 – Onderhandelingsterrein, Vereeniging.
09:00 – Vredesmonument, Vereeniging.
10:30 – Witkop-blokhuis langs die R59-snelweg.
13:00 – Russiese Kerk, gedenkkapél Midrand.
14:30 – Melrose Huis, Pretoria.
16:00 – Voortrekkermonument se trappe, Pretoria.
16:30 – Afsluiting by FAK-Liedjietuin, Voortrekkermonument, Pretoria.
Navrae kan gerig word aan Freddie Peters (083 521 3990) of Barry Müller (072 849 8563).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button