Dis weer Windpomp Plaasmark op 10 Junie!
Kontak Elbie by 084 506 1314 vir meer inligting of om 'n stalletjie by die Windpomp Plaasmark te bespreek
![]()
Die Windpomp Plaasmark vind weer plaas op 10 Junie 2023 op die plaas Kookfontein in Midvaal. Hou hierdie datum oop en kom snuffel deur al die interessante stalletjies!
WAT KAN JY HIER VERWAG?Β ![]()
![]()
![]()
Pragtige kunswerke vir die huis en tuin, kleding sowel as praktiese gebruiksartikels, Heerlike kosse vir die winter: Skaap afval met rys en “stew met stamp” en pannekoeke, heerlike boeretroos en soveel meer vir die hele gesin
Daar gaan ook ‘n speelparkie vir die kinders wees en ‘n springkasteel om te geniet![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
Bring ook daai ekstra geldjie saam vir pragtige handgemaakte items wat ideale geskenke sal wees vir VADERSDAG![]()
WAAR IS DIE WINDPOMP PLAASMARK?
48 Donald Road, Meyerton.![]()
Kontak Elbie by 084 506 1314 vir meer inligting of om ‘n stalletjie by die Windpomp Plaasmark te bespreek
