BusinessLocal newsNews

KidAmor Kleuterskool: Ontwikkel en leer deur Liefde en Speel!

KidAmor bied 'n liefdevolle, veilige omgewing vir jou kleinding

 

Kom besoek KidAmor Kleuterskool by 5 Neserstraat, SW1, Vanderbijlpark en beleef die gesellige omgewing waar daar met groot sorg na jou kleinding omgesien sal word. (Afrikaans en Engels)
Ouderdomme wissel van 3 maande tot GRaad RR en Middagsorg word ook aangebied.
TYE: 06:30 tot 17:30.
Kid Amor voorsien ‘n warm ontbyt en verversing en ook ‘n gekookte middagete en weer ‘n verversing.

KID Amor het gekwalifiseerde onderwysers en bekwame middagsorgpersoneel met baie ervaring.

‘n Vakansieskool met ‘n lekker vakansieprogram word ook aangebied. Ouers kies die dae en betaal net vir daardie dae.

Kontak KidAmor by 076 156 5090 of 076 251 7290
info@kidamorkleuterskool.co.za
www.kidamorkleuterskool.co.za

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Check Also
Close
Back to top button