Local newsNewsNews

Netbal vir ‘n goeie doel

Netbalspanne het Saterdag 12 Augustus by die Hoërskool Dr. Malan in Meyerton teen mekaar meegeding vir 'n goeie doel.

MEYERTON. – Die netbaldag is deur Danelle Dreyer, ‘n Mrs Grand South Africa-finalis, gereël en was ten bate van Jason’s Angels.

Jason’s Angels is ‘n geregisteerde nie-winsgewende organisasie wat hom beywer om vroue en kinders wat deur geslagsgebasseerde geweld geraak word te beskerm en hul te ondersteun.

*Lees meer oor die netbaldag in die gedrukte weergawe van Vaalweekblad.

Daniele Mostert van die Steri Stumpie-span in aksie tydens die netbaldag. Foto: Christiaan Cloete
Danelle Dreyer van die Netshakers-span tydens die netbaldag. Foto: Christiaan Cloete
Marianne van Wijk in aksie op die netbalbaan. Foto: Christiaan Cloete
Die Karbie-netbalspan. Foto: Christiaan Cloete
Netbal-aksie by Hoërskool Dr. Malan vir ‘n goeie doel. Foto: Christiaan Cloete

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button