Vaalweekblad deel met trots nog 'n pragtige foto-versameling wat deur die passievolle fotograwe moontlik gemaak is. Die lede op die fotogroep is van heinde en ver. So laat jou oë saam toer na Duitsland, Andorra, Maleisië, Nederland, Australië en selfs Nieu-Seeland.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het, word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 159 sal in die week se Vaalweekblad/Ster verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – verskaf asb jou naam en van en van watter dorp jy is.
“I only have eyes for you” – Arthur Ahrens captured this magnificent photo.Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi monochroom foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto in Maleisië geneem.André Schoonbee van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Angelique Kok van Vereeniging het die kunstige foto geneem.Anina Niemand van Centurion het die pragtige foto geneem.Anne Marie Ehlers van Meyerton het die mooi foto geneem.Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.Annelie Badenhorst van Bloemfontein het die mooi sonsondergang foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige kleur in die wolke met sonsondergang vasgevang.Camilla Rogers van Vereeniging het die uitstekende foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige monochroom foto geneem.Chamoné Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Chanté Reynecke van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Chanté Pretorius van van Tolwe in Limpopo het die mooi foto geneem.Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n suikerbekkie geneem.Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die mooi foto van die eerste bloeisels geneem.Derek Erxleben van Meyerton het die mooi foto geneem.lsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto in uMhlanga geneem.“Niggies” – Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto van ‘n Kaapse wewer tussen die aalwyne geneem.George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.Gerald Gower van Sasolburg het die mooi foto geneem.Gerda Fouché van Vereeniging het die mooi foto op Doornpan-plaas geneem.Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto by die Nan Hua Temple in Bronkhorstspruit geneem.Gullaume Clouston van Hartbeespoort het die pragtige foto geneem.Hendria Terblache van Vanderbijlpark het die mooi foto van haar woef geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die kunstige foto geneem.Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi aksie foto tydens die Weiveldt Rally geneem.Jaco de Beer van Pretoria het die beweging mooi uitgebeeld in die aksie foto.Jan Putter van Vaalpark het die mooi laehoek foto van ‘n Bloekomboom geneem.JJ Kok van Vereeniging het ook ‘n mooi foto geneem wat beweging uitbeeld.Johan Kok van Vereeniging het die mooi foto by die Parys-lugskou geneem.Johan Oberholzer van Sasolburg het die kunstige natuurfoto geneem.Jorina Raath van Pretoria het die mooi natuurfoto geneem.“Odin” – June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto in Landsberg (Duitsland) geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die kunstige natuurfoto geneem.Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Linda Saayman van die Paarl het die kunstige foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto van ‘n valk by die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die pragtige aksie foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.Marietjie Joubert van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Marlene Enslin van Meyerton het die mooi foto geneem.“Terug na die 30’s” – Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die kunstig verwerkte foto tydens die Art Deco-fees geneem.Maryna Venter (oud-Valie) wat nou in Montagu in die Weskaap woon, het die mooi foto in ‘n klein dorp in Nederland geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto tydens vakansie in Australië geneem.Michelle Hart (Michelle Hart Photography – 074 579 2200) van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto van Frikkie die hoenderhaan geneem.Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Nannie van Niekerk van Hazyview het die mooi foto in Benoni geneem.Nicola Telle van Villiersdorp in die Weskaap het die mooi foto van haar klein asjas geneem.Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Pricilla Prinsloo van Springs het die pragtige foto by Marievale Bird Sanctuary geneem.Ria Roux van Vanderbijlpark het die mooi foto in Clarens geneem.Robert Strydom van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Sarel Botha van Parys het die mooi foto in Vredefort geneem.Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.Stefanie le Hanie van Sasolburg het die mooi foto by Irene Farm, Pretoria, geneem.Tania Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Tiaan Muller van Secunda het die pragtige foto geneem toe dit in Julie gesneeu het.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die “spieëlbeeld” foto geskep.Yvette Hewitt van George het die pragtige foto geneem.Yvonne de Kooker van Pretoria, het die pragtige foto geneem.André Schoonbee van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto op Riversong-plaas geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Edgar Stopforth van Sasolburg het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za