Local newsNewsNews

Fabriekswerker ernstig beseer in industriële ongeluk

'n Fabriekswerker van Vereeniging is Maandag (21 Augustus 2023) kort voor 12:00 by Mediclinic Vereeniging se ongevalle-afdeling opgeneem nadat hy in 'n ongeluk by 'n fabriek in Eisenhowerstraat betrokke was.

VEREENIGING. – Vaalweekblad verstaan die man se been het ernstig seergekry by ‘n fabriek in Eisenhowerstraat in Duncanville wat spesialiseer in vervaardiging van myntoerusting.

Die voorval het glo omstreeks 11:00 plaasgevind.

Hy is na Mediclinic Vereeniging geneem vir behandeling.

*Hierdie is ‘n ontwikkelende storie. Vaalweekblad sal later meer breedvoerig berig sodra ons meer inligting het.

‘n Ambulans by die ingang van die fabriek in Eisenhowerstraat, Duncanville. Foto: Christiaan Cloete
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button