Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het, word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 160 sal in die week se Vaalweekblad/Ster verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – verskaf asb jou naam en van en van watter dorp jy is.
Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Pricilla Prinsloo van Springs het die pragtige foto in Ballito, Suidkus geneem.Riana Liebenberg van Centurion het die pragtige foto van ‘n muskeljaatkat geneem by Witsand, Kalahari in die Noordkaap.Robert Strydom van Sasolburg het die pragtige foto van ‘n uil geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.Stefanie le Hanie van Sasolburg het die mooi foto geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.Yvette Hewitt van George het die pragtige sonsondergang foto geneem.Yvonne de Kooker van Pretoria, het die pragtige foto geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die skitterende monochroom foto geneem.Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto geneem.“Boulevard Saint Michel” – Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die pragtige foto in Frankryk geneem.André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto geneem.Anina Niemand van Centurion het die pragtige foto in Lion and Rhino Reserve, Muldersdrift geneem.Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige landskap foto geneem.Anne Marie Ehlers van Meyerton het die mooi foto geneem.Annelie Badenhorst van Bloemfontein het die mooi sonsondergang foto geneem.Annetjie Smith van Vaaloewer het die kunstige natuurfoto geneem.Hennie Coetsee van Meyerton (HJ Click Photography – 082 928 4676) het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.Camilla Rogers van Vereeniging het die besondere foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige monochroom foto geneem.Chamoné Botha van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Chanté Pretorius van van Tolwe in Limpopo het die pragtige foto geneem.Chanté Reynecke van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Chantel Jacobs, a Grade 12 pupil of Sasolburg High School captured this beautiful photo.Christa Heymans van Vanderbijlpark het die besondere foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die sprokiesmooi foto geneem.Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die mooi foto van die eerste bloeisels geneem.Derek Erxleben van Meyerton het die unieke foto geneem.Edgar Stopforth van Sasolburg het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi sagte sonsondergang foto geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto van ‘n eekhoring geneem.George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Gerda Fouché van Vereeniging het die mooi foto geneem.Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto by The Realm in Henley-on-Klip geneem.Gullaume Clouston van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.Hanlie du Toit het die mooi foto in Paternoster geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die pragtige foto geneem.Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi aksie foto tydens die Parys400 Rally die afgelope naweek geneem.Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto van ‘n kameelperdkalf geneem.Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto van treinspore geneem.Johan Kok van Vereeniging het pragtige lyne kunstig vasgevang.JJ Kok van Vereeniging het die mooi foto verlede jaar by die Parys Lugskou geneem.Johan Oberholzer van Sasolburg het die kunstige natuurfoto geneem.June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige landskap foto in Switserland geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto in Kaufering (Duitsland) geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige monochroom foto geneem.Lizelle Stassen van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die pragtige foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi sonsondergang foto geneem.Michellee Eksteen van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Marlene Enslin van Meyerton het die mooi foto geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Michelle Hart (Michelle Hart Photography – 074 579 2200) van Sasolburg het die mooi foto geneem.Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.Muriel Venter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Nicola Telle van Villiersdorp in die Wes-Kaap het die skattige foto geneem.Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige foto geneem.André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige landskap foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto van ‘n valk by die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za