Local newsNewsNews
‘Vaal Bring Hoop’ aan boere in nood
Stephen Venter van die organisasie Bring Hoop Vaaldriehoek, doen 'n beroep op inwoners om die organisasie te ondersteun om boere, wie se plase deur vuur verwoes is, by te staan.
Die boere benodig jou hulp
“Ons was gekontak deur boere in Volksrust wie se plase gebrand het. Die wêreld daar is swart en voer word dringend benodig vir hulle vee,” sê Stephen.
“Help ons asb. om ‘n verskil te maak en die boere te help. Sonder ons hulp, sal ons een van die dae voedsel probleme hê in ons land.”
Kontak Bring Hoop Vaaldriehoek op WhatsApp indien jy kan help met voer skenking of vervoer van voer.
Stephen Venter 082 573 1190
Chris van Beljon 082 961 6620
Louise Heunis 082 874 8970
Melanie Boshoff 061 394 1038
Enige donasie sal help en baie waardeer word.
Donasies kan ook direk inbetaal word:
Bring Hoop
FNB
Rek no : 62801333163
Tak kode : 250655
Verwysing : Boere


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
