Local newsNewsNews

Polisie se telefone buite werking

Weens herstelwerk wat tans by die Vereeniging-polisiestasie op die hoek van Voortrekkerstraat en Stanleylaan gedoen word sal die polisie se telefone (landlynnommers) buite werking wees.

VEREENIGING. – Die bestuur van die polisiestasie vra om verskoning vir die ongerief.

Die publiek kan nog steeds polisielede op hul selfone kontak.

Die nommers is as volg:

*Stasiebevelvoerder – 082 412 5766

*Bevelvoerder van sigbare polisiëring (Vispol-bevelvoerder) – 079 527 3904

*Speurbevelvoerder -082 778 5945

*Gemeenskapdienssentrum – 082 558 2348

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button