Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het, word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 161 sal in die week se Vaalweekblad/Ster verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – verskaf asb jou naam en van en van watter dorp jy is.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die besondere foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Leon Pelser van Kriel, Mpumalanga, het die kunstige makro foto geneem.Libbie Maritz from Sasolburg captured this beautiful portrait.Linda Landman van Oranjeville het die mooi foto geneem.Linda Saayman van die Paarl het die pragtige foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige monochroom foto geneem.Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto voor sonsopkoms geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die kunstige foto geneem.Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die pragtige foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die pragtige sonsondergang foto in Ballito geneem.Marlene Enslin van Meyerton het die mooi foto geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Melinda Bornman van Deneysville het die pragtige foto geneem.Michelle Hart (Michelle Hart Photography – 074 579 2200) van Sasolburg het die mooi foto geneem.Michellee Eksteen van Sasolburg het die kunstige swangerskap foto geneem.Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto geneem.Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.Monique Mickey Prinsloo van Springs het die mooi foto geneem.Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Muriel Venter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Natasha de Witt van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Nicola Telle van Villiersdorp in die Weskaap het die skilderagtige foto geneem.Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Pricilla Prinsloo van Springs het die mooi foto geneem.Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto by die Festival of Motoring geneem.Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.Stefanie le Hanie van Sasolburg het die mooi foto geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi spieëlbeeld foto geskep.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi sonopkoms foto geneem.Yolandi Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Yvette Hewitt van George het die pragtige kleure met sonopkoms vasgevang.Yvonne de Kooker van Pretoria, het die kunstige natuurfoto geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi monochroom foto geneem.Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi straatfotografie foto in Frankryk geneem.André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto geneem.Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Anina Niemand van Centurion het die pragtige foto geneem.Anne Marie Ehlers van Meyerton het die mooi foto in Derby in die Verenigde Koninkryk geneem.Annelie Badenhorst van Bloemfontein het die mooi sonsondergang foto geneem.Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.Camilla Rogers van Vereeniging het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige monochroom foto geneem.Chamoné Botha van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Chanté Pretorius van van Tolwe in Limpopo het die pragtige foto geneem.Chanté Reynecke van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Chantel Jacobs, a Grade 12 pupil of Sasolburg High School captured this beautiful photo.Christa Heymans van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Edgar Stopforth van Sasolburg het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Estelle Kunneke van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Fiona Campbell from Pretoria captured this beautiful phot at Ezemvelo Nature Reserve.Fransie Smit van Levubu, Limpopo het die mooi foto geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige kunswerk opgedis.George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die skitterende aksie foto geneem.Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Gerda Fouché van Vereeniging het die mooi foto geneem.Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto geneem.Gullaume Clouston van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.Hanlie du Toit van die Koue Bokkeveld (Bernard du Toit se vrou) het die mooi foto in die Weskus Nasionale Park geneem.Hendria Terblanche van Vanderbijlpark het die skattige foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die pragtige kunswerk geskep.Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi aksie foto tydens die Parys400 Rally geneem.Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto geneem.Johan Kok van Vereeniging het treffende foto geneem.JJ Kok van Vereeniging het die mooi foto by Lory Park Zoo in Midrand geneem.June Bartlett van George het die mooi foto in die Voortrekker Monument geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.“Indian Myna gekamoefleer as ‘n aasvoël” – Jan Putter van Vaalpark het die oulike foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige landskap foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto in Kaufering (Duitsland) geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige foto by Vaaldam geneem.André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto geneem.Zachary du Toit van Kommetjie (Bernard du Toit se seun) het die pragtige foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za