Local newsNewsNews

Fotograwe verwelkom die lente

Dis heerlike lente en die fotograwe verwelkom die nuwe seisoen met 'n prag-versameling "sagte" foto's.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat in die versameling verskyn , word gekies om in die koerant te verskyn.  Fotoblad 162 sal in die week se Vaalweekblad/Ster verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – verskaf asb jou naam en van en van watter dorp jy is.
Priscilla Prinsloo van Springs het die mooi foto by Riverview in Krugersdorp geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige makro foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Stefanie le Hanie van Sasolburg het die mooi stillewe foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria, het die treffende natuurfoto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi lente foto geneem.
Yvette Hewitt van George het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige foto by die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi fofo in die Kaap geneem.
Anina Niemand van Centurion het die pragtige foto geneem.
Annelie Badenhorst van Bloemfontein het die mooi geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Chamoné Botha van Vanderbijlpark het die mooi lente foto geneem.
Chanté Pretorius van van Tolwe in Limpopo het die mooi foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die pragtige foto in Lambertsbaai geneem.
Chanté Reynecke van Vanderbijlpark het die mooi lente foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto van ‘n rooibeklyster geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto van ‘n kuifkopvisvanger geneem.
Fransie Smit van Levubu, Limpopo het die mooi foto geneem.
Gerda Fouché van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Gullaume Clouston van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Coetsee van Meyerton (HJ Click Photography – 082 928 4676) het die pragtige foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die pragtige foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi aksie foto tydens die Parys400 Rally geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Johan Louw van Parys het die pragtige foto geneem.
Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto geneem.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi makro foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto in Landsberg (Duitsland) geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Leon Pelser van Kriel, Mpumalanga, het die treffende foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Linda Landman van Oranjeville het die mooi foto geneem.
Linda Saayman van die Paarl het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die pragtige foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Marlene Enslin van Meyerton het die mooi foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Michelle Hart (Michelle Hart Photography – 074 579 2200) van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto van Frikkie geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die pragtige foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Monique Mickey Prinsloo van Springs het die besondere foto geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria, het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button