Local newsNewsNews
Soektog na tiener by Vaal Marina
Cert SA sê sy span in die Vaaldriehoek is op bystand by die Vaal Marina, waar daar tans gesoek word na 'n 18-jarige seun wie se kano Sondag (3 September 2023) omgeslaan het.
VAAL MARINA. – Volgens Cert SA kon omstanders een van die slagoffers red nadat die kano omgeslaan het. Daar word steeds gesoek na die 18-jarige seun.
Die polisie se watervleule, honde-eenheid en reddingsspane soek steeds vir hom.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
