Local newsNewsNews

Foto’s om op trots te wees

Die fotograwe mag maar trots wees op die voortreflike versameling. Loer gerus.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat in die versameling verskyn, word gekies om in die koerant te verskyn.  Fotoblad 163 sal in die week se Vaalweekblad/Ster verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – verskaf asb jou naam en van en van watter dorp jy is.
Linda Saayman van die Paarl het die kunstige foto geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die besonder mooi foto geneem.
Leon Pelser van Kriel, Mpumalanga, het die pragtige foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die skitterende foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die interessante foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi fotoSwartkops- lugmagbasis geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Marlene Enslin van Meyerton het die mooi foto geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die pragtige foto in Mosselbaai geneem.
Michelle Hart (Michelle Hart Photography – 074 579 2200) van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi aksie foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die pragtige foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Monique Mickey Prinsloo van Springs het die skattige foto geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Nelmari van Heerden van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Nicola Telle van Villiersdorp in die Weskaap het die poskaart-mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige foto by die Parys-lugskou geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die besondere foto geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.
Shannon Schutte from Sunninghill captured this outstanding photo.
Stefanie le Hanie van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi sonsondergang foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria, het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige model foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi fofo in die Kaap geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Anina Niemand van Centurion het die pragtige foto geneem.
Anne Marie Ehlers van Meyerton het die mooi foto geneem.
Annelie Badenhorst van Bloemfontein het die mooi geneem.
Annelise de Jongh van die Weskaap (Worcester) het die mooi foto geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Camilla Rogers van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Carissa Prinsloo van Hluhluwe, Kwa-Zulu Natal het die pragtige foto geneem.
Carla Sharp van Vereeniging het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Chamoné Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto by All Things Adventure in Parys geneem.
Chané van Biljon van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Chanté Pretorius van van Tolwe in Limpopo het die pragtige foto geneem.
Chanté Reynecke van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs, a Grade 12 pupil of Sasolburg High School captured this beautiful photo.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christa Victor het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Derek Erxleben van Meyerton het die mooi foto geneem.
Elanie Pretorius van Middelburg het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Fransie Smit van Levubu, Limpopo het die mooi foto van ‘n vleiloerie geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Gerda Fouché van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die besondere foto by Goldreef City geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die kunstige foto verwerk. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Gullaume Clouston van Hartbeespoort het die kunstige foto geneem.
Hennie Coetsee van Meyerton (HJ Click Photography – 082 928 4676) het die pragtige foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die pragtige foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi aksie foto tydens die Parys 400 Rally geneem.
Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto by Festival of Motoring geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die mooi foto by Lory Park Zoo in Midrand geneem.
Johan Kok van Vereeniging het die mooi foto by die lugskou in Waterkloof geneem.
Johan Louw van Parys het die pragtige foto geneem.
Johan Oberholzer van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
“Bouillouses Lake, France” – Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland). het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die besondere foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button