Local newsNewsNewsSchool

Emmies groet lente met Ice Cream Run

VANDERBIJLPARK. – Lentekoors is in die lug en die Laerskool Emfulenipark het op 30 Augustus ‘n Ice Cream Run gehou om Lente te verwelkom. Oud en jonk het met hulle vrolike uitrustings vir ‘n feesatmosfeer gesorg. Selfs die Emmies se hoof, mnr. Frans van Kradenburg het “deelgeneem” al was dit op sy Vespa-bromponie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button