Local newsNewsNews
Water beskikbaar by watertrokke
Water is tans beskikbaar by die meeste aangekondigde waterpunte in Vanderbijlpark

VANDERBIJLPARK – Die herstelwerk aan die waterpype is nog aan die gang.
Inwoners word aangeraai om by die verskillende waterpunte water te gaan kry.
Neem asseblief jou eie houers saam.
Tans (Saterdag, 14:30) is daar trokke by o.a:
1. Stephenson Spar
2. Everest Spar.
3. Killarney hotel
4. Shell garage Bequerrel str
5. Ou swembad
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
