Local newsNewsNews

Fotograwe spog met hul ‘vangs’

Die talentvolle fotograwe het die week 'n puik "vangs" om mee te spog. Loer gerus waarop het hulle gefokus.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat in die versameling verskyn, word gekies om in die koerant te verskyn.  Fotoblad 164 sal in die week se Vaalweekblad/Ster verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – verskaf asb jou naam en van en van watter dorp jy is.
Angelique Kok van Vereeniging het die treffende foto geneem.
Anina Niemand van Centurion het die pragtige foto geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Camilla Rogers van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Carissa Prinsloo van Hluhluwe, Kwa-Zulu Natal het die pragtige foto geneem.
“Rooivalk” – Carla Sharp van Vereeniging het die mooi foto in die Parys Lugskou geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige makro foto geneem.
Chamoné Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto by All Things Adventure in Parys geneem.
Chané van Biljon van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Chanté Pretorius van van Tolwe in Limpopo het die pragtige foto geneem.
Chanté Reynecke van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Corné Bierman van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto van ‘n suikerbekkie geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die kunstige foto van ‘n flamink geneem.
Treffend in eenvoud. Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi landskap foto geneem.
Fransie Smit van Levubu, Limpopo het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Gerda Fouché van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die mooi aksie foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto by Goldreef City geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto van ‘n visarend met sy vangs geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Coetsee van Meyerton (HJ Click Photography – 082 928 4676) het die pragtige foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die pragtige foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi aksie foto tydens die Parys 400 Rally geneem.
Hessie Hartzenberg van Krugersdorp het die skattige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.
“Mandarin duck” – Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Johan Kok van Vereeniging het die mooi sonopkoms foto in Mosambiek geneem.
Johan Louw van Parys het die pragtige foto geneem.
Jolene Wessels van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland). het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi sihouette foto geneem.
Leon Pelser van Kriel, Mpumalanga, het die treffende foto geneem.
Linda Saayman van die Paarl het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto by Gordonsbaai-hawe geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die pragtige foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Marlene Enslin van Meyerton het die mooi foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die pragtige foto in Mosselbaai geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die kunstige foto geneem.
Michelle Hart (Michelle Hart Photography – 074 579 2200) van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto van Frikkie geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die pragtige foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Monique Mickey Prinsloo van Springs het die mooi foto geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige makro foto geneem.
Nicola Telle van Villiersdorp in die Weskaap het die mooi foto geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die besondere foto Marievale-voëlreservaat geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Stefanie le Hanie van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Shannon Schutte from Sunninghill captured this lovely photo.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto van Leonardo die skilpad geneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful image.
Yvette Hewitt van George het die kleurryke sonopkoms foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria, het die pragtige foto geneem.
Yvonne Jones van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Abigail Fivaz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die pragtige foto in die Kaap geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto by Festival of Motoring geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto by Benedetto On Vaal geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button