Local newsNewsNews

Fotoblad: Dis ‘n kleur ontploffing

Die fotograwe het die week 'n kleurryke versameling opgedis. Geniet die kleur "ontploffing".

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat in die versameling verskyn, word gekies om in die koerant te verskyn.  Fotoblad 165 sal in die week se Vaalweekblad/Ster verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – verskaf asb jou naam en van en van watter dorp jy is.
Leon Pelser van Kriel, Mpumalanga, het die treffende makro foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die pragtige foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die treffende sonsondergang foto by Vaal Marina geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto tydens die Blossom Parade geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die kunstige foto geneem.
Michelle Hart (Michelle Hart Photography – 074 579 2200) van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die pragtige foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die mooi foto geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Shannon Schutte from Sunninghill captured this lovely photo.
Suzette Reynolds van Heidelberg, Gauteng het die pragtige foto geneem.
Stefanie le Hanie van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi stillewe foto geneem.
Yvette Hewitt van George het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria, het die pragtige natuurfoto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die pragtige foto in Maleisië geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Anina Niemand van Centurion het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Carissa Prinsloo van Hluhluwe, Kwa-Zulu Natal het die pragtige foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Chamoné Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chané van Biljon van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Chanté Pretorius van van Tolwe in Limpopo het die pragtige foto geneem.
Chanté Reynecke van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elize de Klerk van Volksrust het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Estelle van Zyl het die pragtige foto geneem.
Fiona Campbell from Pretoria captured this beautiful photo at Ezemvelo Nature Reserve.
Fransie Smit van Levubu, Limpopo het die mooi foto in Venesie geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die kunstige foto geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in die Pretoria Botaniese Tuine geneem.
Gerda Fouché van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Gullaume Clouston van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Gwen Labuschagne van Kriel het die pragtige foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die pragtige foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi aksie foto tydens die Parys 400 Rally geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die mooi foto by die Parys-lugskou geneem.
Johan Kok van Vereeniging het die mooi by die 2022 Parys-lugskou geneem.
Johan Louw van Parys het die pragtige foto geneem.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Jolene Wessels van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland). het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto in die Marivale-voëlreservaat geneem.
Libbie Maritz from Sasolburg captured this beautiful portrait.
Linda Saayman van die Paarl het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button