Lea Bresler word as Mej. Dokkie 2023 gekroon. Foto: Christiaan Cloete
MEYERTON. – Die Hoërskool Dr. Malan se mooistes is Donderdagaand (28 September 2023) tydens die Mnr. & Mej. Dokkie 2023-skoonheidskompetisie gekroon.
Lea Bresler en Xander Anley is onderskeidelik as Mnr. en Mej. Dokkie gekroon.
*Sien ons gedrukte koerant van volgende week vir meer inligting en foto’s.
Xander Anley (regs) en Michaela de Wet (links) op die loopplank. Xander is as Mnr. Dokkie 2023 gekroon en Michaela as eerste prinses in die Mej. Dokkie 2023 kompetisie. Foto: Christiaan CloeteLea Bresler (Mej. Dokkie 2023), Xander Anley (Mnr. Dokkie 2023) en Cheanré Jacobs (Mej. Dokkie Jnr. 2023). Foto: Christiaan Cloete
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!