Local newsNewsNews

Dié fotoversameling is iets om te sien

Die fotograwe bederf ons vandag met 'n reuse-versameling van 88 puik foto's. Kom loer gerus.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon. Verskaf ook jou naam en van, en van watter dorp jy is asb.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat in die versameling verskyn, word gekies om in die koerant te verskyn.  Fotoblad 166 sal in die week se Vaalweekblad/Ster verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za
Johan Louw van Parys het die besondere foto geneem.
Carla Sharp van Vereeniging het die pragtige foto van ‘n leeuwelpie geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Jan Celliers van Vereeniging het die mooi foto by Pennington, KwaZulu Natal geneem.
Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto in die Kudu Nature Reserve geneem.
Johan Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Jolene Wessels van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Jorina Raath van Pretoria het die pragtige foto geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karien Kruger van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto in Switserland geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland). het die mooi foto by die Pilansberg-natuurreservaat geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lani Hillebrand van die omliggende gebied net buite Vanderbijlark het die mooi foto geneem.
Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Linda Saayman van die Paarl het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi matriekafskeid foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto van woefkind geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die pragtige foto by die Bisley-natuurreservaat geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marie Wallis van Jeugland, Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Marlene Enslin van Meyerton het die mooi foto geneem.
“Taniwha Daffodil Farm” – Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die pragtige foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die kunstige monochroom foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Michelle Hart (Michelle Hart Photography – 074 579 2200) van Sasolburg het die kunstige natuurfoto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die pragtige foto van haar seuntjie geneem.
Nikki Kempson van Centurion het die treffende foto met pragtige lyne en weerkaatsing geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige toneel netjies vasgevang.
Pricilla Prinsloo van Springs het die mooi foto geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Shannon Schutte from Sunninghill captured this stunning photo.
Stefanie le Hanie van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Sarina Small van Meyerton het die mooi foto geneem.
Suzette Reynolds van Heidelberg, Gauteng het die pragtige foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto van haar Yorkie geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvette Hewitt van George het die pragtige sonopkoms foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria, het die pragtige foto geneem.
Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto geneem.
Amy Hendrikse van Christiana het die pragtige foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die kunstige foto by die Kudu Private Nature Reserve geneem.
Anina Niemand van Centurion het die pragtige foto geneem.
Anne Marie Ehlers van Meyerton het die mooi foto geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi stillewe foto geneem.
Chamoné Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chanté Pretorius van van Tolwe in Limpopo het die pragtige foto geneem.
Chané van Biljon van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Chanté Reynecke van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chantell Strydom (Strydom Photography) van Vredefort het die pragtige foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Diane James van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elmerie Beattie van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi monocrhoom foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Estelle van Zyl van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Fransie Smit van Levubu, Limpopo het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die besondere fot van ‘n visarend in die Okavango Delta, Botswana, geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
Gerda Fouché van Vereeniging het die mooi foto by Doornpan geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi straatfotografie oomblik by Gold Reef City vasgevang.
Gwen Labuschagne van Lydenburg het die pragtige foto in Saldanha geneem.
Hanlie du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die skattige foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi aksie foto tydens die Parys 400 Rally geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die oulike gesiggie in die Kudu Nature Reserve afgeneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi silhouette foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto met inleidende lyne geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button