Local newsNewsNews

Kontrak 3: Valie onder Top 7

Die Vaaldriehoek se eie Mirandi skitter in seisoen drie van Die Kontrak. Lees meer...

VEREENIGING. – Mirandi het Sondagaand met haar weergawe van Sal jy vir my wag bekoor en deurgedring na die volgende rondte van Die Kontrak 3.

Hierdie Sondagaand is die tema, Musiek van die 80s. Die kompetisie is straf en die spanning loop hoog.

Volg gerus Die Kontrak 3 op e.tv elke Sondagaand om 18:00 en gaan like en deel Mirandi se video’s wat op Tiktok (@mirandi_muso), Instagram (@mirandimorsner) en op die Facebookblad Die Kontrak beskikbaar is na elke week se episode.

Mirandi, ons hou stuim duimvas dat jy na die naweek onder die top 6 sal wees.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button