Local newsNewsNews

Fotoblad: Oorwegend oranje

Die fotograwe het die week 'n verskeidenheid foto's wat oorwegend oranje is opgedis.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon. Verskaf ook jou naam en van, en van watter dorp jy is asb.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat in die versameling verskyn, word gekies om in die koerant te verskyn.  Fotoblad 167 sal in die week se Vaalweekblad/Ster verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, word deel van die groep op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos.
Chantel Jacobs, a Grade 12 pupil of Sasolburg High School, captured this stunning image.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige landskap foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die asemrowende sonsondergang foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Celest de Klerk van Vereeniging (Mienie Fotografie) het die mooi foto van die kleurryke slotte geneem.
Chané van Biljon van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Chanté Pretorius van van Tolwe in Limpopo het die pragtige foto geneem.
Chanté Reynecke van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chamoné Botha van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Chantell Strydom (Strydom Photography) van Vredefort het die pragtige foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi sonsondergang foto oor die Vaalrivier geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto van ‘n suikerbekkie geneem.
Clarisse du Toit van Springs het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die skattige foto geneem.
Elmerie Beattie van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Estelle van Zyl van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Fransie Smit van Levubu, Limpopo het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die kunstige model foto geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi straatfoto geneem.
Gerda Fouché van Vereeniging het die mooi foto op Doornpan plaas geneem.
Gwen Labuschagne van Lydenburg het die mooi foto in Saldanha geneem.
Hendria Terblanche van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die kunstige foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto in Pilansberg geneem.
Ina du Plessis het die pragtige sonsondergang in Sinoville geneem.
Isabella Niemand van Centurion het die pragtige foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto geneem.
Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto in Lory Park Zoo, Midrand geneem.
Johan Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto geneem.
Jorina Raath van Pretoria het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die treffende sonsondergang foto geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland). het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto tydens besoek aan SA in die Namakwa Nasionale Park geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
John Grainger van Komatiepoort het die mooi foto geneem. Blue (links) is doof en Milo is basies sy ore.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die moo silhouette foto geneem.
Lani Hillebrand van die omliggende gebied net buite Vanderbijlark het die mooi foto geneem.
Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.
Linda Saayman van die Paarl het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige sonsondergang foto by die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto van ‘n boslelie geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die vurige foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die kunstig verwerkte foto geneem.
Michelle Hart (Michelle Hart Photography – 074 579 2200) van Sasolburg het die pragtige kleure met sonsondergang vasgevang.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die kleurryke foto geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die treffende sonsondergang foto geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die pragtige foto geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Shannon Schutte from Sunninghill captured this beautiful photo.
Stefanie le Hanie van Sasolburg het die mooi foto by die Dinokeng-natuurreservaat geneem.
Suzette Reynolds van Heidelberg, Gauteng het die pragtige foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvette Hewitt van George het die pragtige matriekafskeid foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria, het die pragtige foto geneem.
Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.
Amanda Breet van Alberton het die kunstige natuurfoto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die pragtige foto in Namakwa Nasionale Park geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die mooi foto geneem.
Perfekte tydsberekening. Angelique Kok van Vereeniging het die treffende fot by Kudu Private Nature Reserve geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Anne Marie Ehlers van Meyerton het die mooi foto geneem.
Bennie Henning het die pragtige foto in Potchefstroom geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
“Mandarin Ducks” – Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto geneem.
“Potjiekos” – Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button