Local newsNewsNews

Skoot klap vir atletiekseisoen

Die begin van die somer is ook die begin van die nuwe atletiekseisoen. Prag prestasies is reeds by Atletiek Vaaldriehoek se eerste byeenkomste behaal.

Atletiek Vaaldriehoek se eerste klubliga-byeenkoms het verlede Saterdag, DP de Villiers-stadion plaasgevind.

Die uitslae van dié byeenkoms is in die nuuste Vaalweekblad.

Die tweede AVT-byeenkoms het Saterdag (14 Oktober) plaasgevind en die uitslae en foto’s van dié byeenkoms sal in Vrydag se Vaalweekblad (20 Oktober) verskyn.

Altus Bester van Valia-atletiekklub in aksie in die 100m hekkies vir s.o/11.
Nekita Lesch het die hoogspring vir d.o/18 gewen. Foto’s: Elsje Vermeulen
Caitie Rock van die Blue Runnings-atletiekklub in Meyerton seil gemaklik oor die lat.
Sienna Roos (Nedbank) van LS Risiville draai die krane oop in die 100m hekkies vir d.o/11.
Laché Collen van die Suikerbos-atletiekklub seil oor die lat in die hoogspring vir d.o/16.
Maylin Killian van HS Waterkloof het d.o/13 hoogspring in styl gewen met ‘n persoonlike beste.
Maylin was verheug nadat sy pas ‘n nuwe persoonlike beste behaal het.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button