Hierdie week se versameling bestaan uit foto's in skakerings van groen en geel, spesiaal vir die Bokke na hul skitterende oorwinning teen Frankryk Sondagaand!
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon. Verskaf ook jou naam en van, en van watter dorp jy is asb.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat in die versameling verskyn, word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 168 sal in die week se Vaalweekblad/Ster verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, word deel van die groep op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die pragtige foto geneem.Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Anina Niemand van Centurion het die pragtige foto by “Lion and Rhino Reserve” geneem.Amanda Breet van Alberton het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Annemarie Linde (oud-Valie) van Hartbeesboort het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Celest de Klerk van Vereeniging (Mienie Fotografie) het die mooi matriekafskeid foto geneem.Chamoné Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.“Spotted Bush Snake” – Carissa Prinsloo van Hluhluwe, Kwa-Zulu Natal het die mooi foto geneem.Chris Swart het die mooi natuurfoto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere het die mooi foto met vakansie in die Tuinroete geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto van ‘n geelvink geneem.Clarisse du Toit van Springs het die mooi foto geneem.Elizabeth Visser van Springs het die pragtige foto geneem.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.Estelle Kunneke van Sasolburg het die pragtige foto in Lesotho geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die kunstige natuurfoto geneem.
Fransie Smit van Levubu, Limpopo het die mooi foto geneem.Estelle van Zyl van Vereeniging het die mooi foto geneem.George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Gerda Fouché (oud-Valie) van Hertzogville het die mooi foto geneem.Hanlie du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto in Pilansberg geneem.Jan Putter van Vaalpark het die pragtige foto geneem.JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto in Kudu Nature Reserve geneem.Johan Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Johan Louw van Parys het die skattige foto geneem.Jolene Wessels van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.John Grainger van Komatiepoort het die mooi foto van die waterval in die botaniese tuine, Nelspruit geneem.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto tydens besoek aan SA in die Namakwa Nasionale Park geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Johnny Barrington van Bangor, Noord-Ierland het die pragtige foto geneem.Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland). het die mooi foto geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die mooi lae-hoek foto geneem.Linda Saayman van die Paarl het die mooi foto geneem.Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.Linda Landman van Oranjeville het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Macaela Becker (MDB Photography & Design) van Vanderbijlpark het die besonder mooi sonsondergang foto geneem.Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto by Bisley Park Natuurreservaat geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Michelle Hart (Michelle Hart Photography – 074 579 2200) van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Melissa Steyn van Fochville het die kunstige foto geneem.Monique Labuschagne van Meyerton het die pragtige foto geneem.Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Natasha de Witt van Sasolburg het die mooi matriekafskeidfoto van haar dogter geneem.Nikki Kempson van Centurion het die pragtige foto geneem.Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.Pricilla Prinsloo van Springs het die pragtige foto geneem.Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker van Pretoria het die pragtige foto geneem.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto van ‘n Springbok geneem.Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za