Local newsNewsNews

Die fotograwe ‘kook’

Die fotograwe "kook" as hulle stelling agter hul kameras inneem. Kyk net dié reuse fotoversameling.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon. Verskaf ook jou naam en van, en van watter dorp jy is asb.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat in die versameling verskyn, word gekies om in die koerant te verskyn.  Fotoblad 169 sal in die week se Vaalweekblad verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, word deel van die groep op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos.
JJ Kok van Vereeniging het die skitterende foto van ‘n naaldekoker in vlug geneem.
June Bartlett van George het die mooi matriekafskeid foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Johan Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Celest de Klerk van Vereeniging (Mienie Fotografie) het die pragtige matriekafskeid foto geneem.
Johan Louw van Parys het die pragtige foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi matriekafskeid foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die skilderagtige foto by Bouillouses Lake, Frankryf geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Johnny Barrington van Bangor, Noord-Ierland het die pragtige foto geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland). het die treffende foto geneem.
Jolene Wessels van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Leré van der Merwe van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
Linda Saayman van die Paarl het die mooi foto geneem.
Linda Landman van Oranjeville het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die mooi roos afgeneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto by die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Macaela Becker (MDB Photography & Design) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die mooi foto geneem.
Michelle Hart (Michelle Hart Photography – 074 579 2200) van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Michelle Holtzhausen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die makro foto van ‘n naaldekoker geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Kyk baie mooi! Nelmarie van Heerden van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Nicola Telle van Villiersdorp in die Weskaap het die mooi foto van haar dogtertjie geneem.
Nikki Kempson van Centurion het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die besondere strom foto geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die pragtige foto geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Stefanie le Hanie van Sasolburg het die mooi foto by Dinokeng Natuurreservaat geneem.
Suzette Reynolds van Heidelberg het die pragtige foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die kunstige foto geneem.
Trudie Myburgh van Meyerton het die mooi foto van ‘n akkedis geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Alta Enslin het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi matriekafskeid foto van haar seun en sy metgesel geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto in Kudu Privaat-natuurreservaat geneem.
Anne Marie Ehlers van Meyerton het die mooi foto geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Camilla Rogers van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Bianca van Niekerk van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kleurryke foto geneem.
Chamoné Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto van skillie wat so lekker weglê aan die vrugte geneem.
Chanté Pretorius van van Tolwe in Limpopo het die mooi foto geneem.
Chanell van Wyk het die mooi foto by by Klipdraaikamp geneem.
Chanté Reynecke van Vanderbijlpark het die mooi foto van Zeus geneem.
Chantell Strydom (Strydom Photography) van Vredefort het die pragtige matriekafskeid foto geneem.
Chris Swart van Grabou het die mooi natuurfoto geneem.
Chris-Mari Fourie van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere het die mooi foto met vakansie op die Tuinroete geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto van ‘n Mikstertbyevanger geneem.
Besig met aapstreke! Clarisse du Toit van Springs het die mooi foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die oulike matriekafskeid foto geneem.
Elmerie Beattie van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi matriekafskeid foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Fransie Smit van Levubu, Limpopo het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Gerda Fouché (oud-Valie) van Hertzogville het die mooi silhouette foto op Doornpan-plaas geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Gwen Labuschange van Lydenburg het die mooi foto in Jacobsbaai geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto in Pilansberg Natuurreservaat geneem.
Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.
Isabella Niemand van Centurion het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto in die Pilanesberg Natuurreservaat geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto in Mosselbaai geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto in Hartenbos geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die dierbare foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto by Dinokeng Natuurreservaat geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button