Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon. Verskaf ook jou naam en van, en van watter dorp jy is asb.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat in die versameling verskyn, word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 170 sal in dié week se Vaalweekblad verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, word deel van die groep op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos.
Linda Saayman van die Paarl het die skattige foto geneem.Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lelanie Pretorius van Krugersdorp het die mooi foto geneem.Leré van der Merwe van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lerina Els (oud-Valie) van Bronkhorstspruit het die treffende foto geneem.Linda Landman van Oranjeville het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Louisa Williams van Secunda het die pragtige foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die oulike foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto by die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Macaela Becker (MDB Photography & Design) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Melissa Steyn van Fochville het die mooi foto geneem.Michelle Hart (Michelle Hart Photography – 074 579 2200) van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die pragtige foto geneem.Michelle Storm van Parys het die mooi foto van ‘n kaktus wat blom geneem.Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Nelmarie van Heerden van Vereeniging het die mooi foto geneem.“Kinders” – Nicola Telle van Villiersdorp in die Weskaap het die mooi foto geneem.Nikki Kempson van Centurion het die mooi silhouette foto geneem.Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Pricilla Prinsloo van Springs het die pragtige foto Marievale Bird Sanctuary geneem.Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful image.Sheron Nienaber van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.Stefanie le Hanie van Sasolburg het die mooi foto geneem.Suzette Reynolds van Heidelberg het die mooi foto geneem.Taryn Bester het die mooi sonsondergang foto in Paternoster geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker van Pretoria het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Alet de Villiers van Randfontein het die mooi matriekafskeid foto geneem.Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto by die Animal World geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.Amanda Breet van Alberton het die mooi foto by Johannesburg Dieretuin geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto van haar kat, Sugar, geneem.Amy Hendrikse (16) van Christiana in Noordwes het die mooi foto geneem.André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die mooi foto geneem.Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto in Kudu Privaat-natuurreservaat geneem.Anne Marie Ehlers van Meyerton het die mooi foto geneem.Annemarie Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die oulike kuiergas op hul plaas afgeneem.Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto van die wilde turksvye langs die Vaalrivier blom geneem.Annemarie Theron van van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige landskap foto geneem.Camilla Rogers van Vereeniging het die mooi foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Chane van Biljon van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Chamoné Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Chanté Pretorius van van Tolwe in Limpopo het die mooi foto geneem.Chanté Reynecke van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Chantel Jacobs, a Grade 12 pupil of Sasolburg High School captured this beautiful photo.Chris Swart van Grabou het die mooi natuurfoto geneem.Chris-Mari Fourie van Vereeniging het die mooi foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere het die mooi foto met vakansie op die Tuinroete geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.Clarisse du Toit van Springs het die mooi foto geneem.Diane James van Vanderbijlpark captured this lovely photo.Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Elfriede Human van Parys het die mooi foto van ‘n hottentotsgot geneem.Elizabeth Visser van Springs het die oulike troufoto geneem.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Estelle Kunneke van Sasolburg het die pragtige sonsondergang foto geneem.Estelle van Zyl van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Fransie Smit van Levubu, Limpopo het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto foto van die nonnetjie eende geneem.George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die besondere foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Gerda Fouché (oud-Valie) van Hertzogville het die mooi sonsondergang foto geneem.Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Hennie Coetsee van Meyerton (HJ Click Photography – 082 928 4676) het die mooi matriekafskeid foto geneem.Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die pragtige foto geneem.Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto in Pilansberg Natuurreservaat geneem.Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.“Stoomtrein” – Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.“Mandarin Ducks” – Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto geneem.J Kok van Vereeniging het die besondere foto mooi foto in Kudu Privaat-natuurreservaat geneem.Johan Kok van Vereeniging het die mooi foto by die Animal World geneem.Johan Louw van Parys het die mooi foto geneem.Johnny Barrington van Bangor, Noord-Ierland het die treffende foto geneem.June Bartlett van George het die pragtige kinderportret geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto van haar man in Namakwaland, geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland). het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto van ‘n suikerbekkie geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto by die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto by Vaaldam geneem.André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die pragtige foto geneem.Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto in Kudu Privaat-natuurreservaat geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto mooi foto in Kudu Privaat-natuurreservaat geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za