Local newsNews

Ontdek die Ewigheid van Liefde met William Wolf se nuwe meesterstuk

"Vir Ewig" is 'n roep na die liefde wat nog altyd daar was, is en sal wees," sê die sanger

William Wolf, ‘n talentvolle Suid-Afrikaanse musikant, het sy nuutste liedjie, “Vir Ewig”, onlangs op alle digitale platforms aagekondig. Dit is ‘n hartroerende lied wat die ewige aard van liefde en verhoudings verken.

“Vir Ewig” is ‘n roep na die liefde wat nog altyd daar was, is en sal wees,” sê William Wolf. “Die liedjie reik uit na daardie liefde en vra die vraag of ‘n verhouding die potensiaal het om vir ewig te duur. Dit is egter belangrik om te onthou dat musiek, soos alle kunsvorme, oop is vir elke individu se unieke interpretasie.”

“Vir Ewig” is ook beskikbaar as ‘n musiekvideo wat die emosie en betekenis van die liedjie versterk, terwyl die liriekevideo die luisteraars in staat stel om die woorde van die liedjie ten volle te ervaar.

 

Musiekvideo: https://youtu.be/G5FiH0wsRIQ

 

SOCIAL MEDIA – William Wolf

Facebook: https://protect-za.mimecast.com/s/fApOCDRE2jsMzL8lflMwOX?domain=facebook.com

Instagram: https://protect-za.mimecast.com/s/b0cPCElQ2khn28Z5tQ1ieF?domain=instagram.com

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button