Local newsNewsNews

AfriForum deel bome uit

Die organisasie het bome aan lede geskenk.

MEYERTON. – As deel van AfriForum se jaarlikse boomplantinisiatief het die burgerregteorganisasie se Midvaal-tak, bome aan hul lede geskenk.

‘n Keuse van vrugtebome, skadubome en struike is hierdie jaar aan lede geskenk.

‘n Groot deel van AfriForum-lede se lidmaatskapgelde, word terug geploeg in die gemeenskap in die vorm van insiatiewe soos dié.

Geld word ook aangewend vir die herstel van slaggate, skoonmaakaksies, buurtwagtoerusting, sowel as vuurwapen- en skietopleiding.

Indien jy by die organisasie wil insluit kan jy hier by AfriForum Midvaal se WhatsApp-groep aansluit.

Skakel 072 771 9081 om by die AfriForum se Midvaal Buurtwag aan te sluit.

Jy kan ook die buurtwagleier, Hennie Dreyer, direk by 079 876 4559 skakel.

Meer inligting oor die buurwag hier.

Besoek ook AfriForum se Facebook-blad hier.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button