Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon. Verskaf ook jou naam en van, en van watter dorp jy is asb.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat in die versameling verskyn, word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 171 sal in dié week se Vaalweekblad verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, word deel van die groep op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Yvette Hewitt het die mooi sonopkoms in George geneem.Yvonne de Kooker van Pretoria het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa het die mooi foto geneem.Alet de Villiers van Randfontein het die mooi matriekafskeid foto geneem.Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto by die Animal World geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto in Parys geneem.André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die mooi foto by Marivale geneem.Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto in Kudu Privaat-natuurreservaat geneem.Anne Marie Ehlers van Meyerton het die mooi foto geneem.Annemarie Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.Annemarie Paula het die mooi monochroom foto geneem.Antoinette Smith van Meyerton het die kunstige foto geneem.Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.Camilla Rogers van Vereeniging het die mooi foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Celest de Klerk van Vereeniging (Mienie Fotografie) het die mooi foto geneem.Chamoné Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Chane van Biljon van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Chanté Reynecke van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Chantel Jacobs, a Grade 12 pupil of Sasolburg High School captured this beautiful photo.Chris Swart van Grabou het die mooi natuurfoto geneem.Chris-Mari Fourie van Vereeniging het die mooi foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere het die mooi foto met vakansie op die Tuinroete geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto van ‘n Koring rooibekkie in Walkerville geneem.Diane James from Vanderbijlpark captured this lovely photo.Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Elfriede Human van Parys het die pragtige foto geneem.Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Estelle Kunneke van Sasolburg het die pragtige foto in Mauritius geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi aksie foto tydens ronde 8 van die SA Motocross Kampioenskap geneem.Gerda Fouché (oud-Valie) van Hertzogville het die mooi foto geneem.Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto in Pilansberg Natuurreservaat geneem.Ina du Plessis van Pretoria het die skattige foto geneem.Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto op Vergelegen Wynplaas geneem.Jaco de Beer van Pretoria het die mooi matriekafskeid foto geneem.Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto van ‘n jong hadeda geneem.JJ Kok van Vereeniging het die besondere makro foto geneem.Johan Kok van Vereeniging het die mooi foto van n bloukopkoggelmander geneem.Johan Louw van Parys het die treffende portret foto geneem.“La Corbière Lighthouse” – Johnny Barrington van Bangor, Noord-Ierland het die mooi foto geneem.John Grainger van Komatiepoort het die mooi foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Boston, VSA geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland). het die mooi foto geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die treffende landkskap foto geneem.Lerina Els (oud-Valie) van Bronkhorstspruit het die mooi foto geneem.Linda Saayman van die Paarl het die kunstige natuurfoto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Louisa Williams van Secunda het die pragtige foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die oulike foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.Macaela Becker (MDB Photography & Design) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die oulike foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto in Ballito geneem.Marliese Swart van Vereeniging het die mooi foto geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Melissa Steyn van Fochville het die mooi foto van Nala die kat geneem.Michelle Hart (Michelle Hart Photography – 074 579 2200) van Sasolburg het die mooi foto geneem.Monique Labuschagne van Meyerton het die (s)kattige foto geneem.Nicola Telle van Villiersdorp in die Weskaap het die mooi “goeie nuus” foto geneem.Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige foto van ‘n sebra kalf geneem.Pricilla Prinsloo van Springs het die pragtige foto geneem.Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful image.Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.Stefanie le Hanie van Sasolburg het die mooi foto by Dinokeng Natuurreservaat geneem.Sheanne Venter van Deneysville het die mooi foto in Johannesburg geneem.Suzette Reynolds van Heidelberg het die mooi matriekafskeid foto geneem.“Pootjies” – Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die mooi foto by Marivale geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za