Local newsNewsNews
Dit was nou ‘n lekker ‘country’ opskop
Die fees was 'n "tribute" aan wyle Big Daddy Lance James en was 'n reuse-sukses.
VANDERBIJLPARK. – Met altesaam 30 kunstenaars wat opgetree het, is dit verstaanbaar dat die LJ’s Country Music Festival reeds om 11:00 die oggend op 4 November by Sharky Town afgeskop het.
Daar het ‘n heerlike atmosfeer geheers terwyl daar geluister en geskoffel is. Daar was ook ‘n klein mark buite gehou en worsbroodjies en lafenis vir die keel was aan die orde van die dag.
Vaalweekblad het gaan inloer (dankie Marius de Vos dat jy so gasvry was).
Hier is van die country pret in beeld. Foto’s: Elsje Vermeulen












At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
