Local newsNewsNews

Kom kyk wat sien ek

Was sien die hottentotsgot? Dalk die mooi foto-versameling, kom loer gerus.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon. Verskaf ook jou naam en van, en van watter dorp jy is asb.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat in die versameling verskyn, word gekies om in die koerant te verskyn.  Fotoblad 172 sal in dié week se Vaalweekblad verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, word deel van die groep op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos.
Ina du Plessis van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi sonsondergang by Taungdam geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto by Festival of Motoring geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto in die Kudu Nature Reserve geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die skitterende foto geneem.
Johan Kok van Vereeniging het die mooi foto by Animal World geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto by Animal World geneem.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland). het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die mooi toneel gesien en netjies vasgevang.
Lerina Els (oud-Valie) van Bronkhorstspruit het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Louisa Williams van Secunda het die pragtige foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Macaela Becker (MDB Photography & Design) van Vanderbijlpark het die besondere foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die mooi foto geneem.
Michelle Hart (Michelle Hart Photography – 074 579 2200) van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die pragtige foto geneem.
Michelle Storm van Parys het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Nelmarie van Heerden van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Nikki Kempson van Centurion het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die pragtige foto geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful image.
Stefanie le Hanie van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Suzette Reynolds van Heidelberg het die besondere foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die pragtige foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die mooi natuurfoto geneem.
Alet de Villiers van Randfontein het die mooi foto in Houtbaai geneem.
Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto by die Animal World geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.
Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto in Maleisië geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die mooi foto by Marivale geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto in Kudu Privaat-natuurreservaat geneem.
Annemarie Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto op hul plaas geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Camilla Rogers van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Carla Sharp van Vereeniging het die asemrowende foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Chamoné Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chané van Biljon van Vereeniging het die oulike foto geneem.
Chanté Reynecke van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs, a Grade 12 pupil of Sasolburg High School captured this beautiful photo.
Chris Swart van Grabou het die mooi foto geneem.
Chris-Mari Fourie van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere het die mooi foto met vakansie op die Tuinroete geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die moo foto van ‘n fiskaalvlieëvanger geneem.
Clarisse du Toit van Springs het die mooi foto geneem.
Dehan Meyer van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Diane James van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto by die EcoPark geneem.
Estelle van Zyl van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Fransie Smit van Levubu, Limpopo het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto van ‘n reuse visvanger geneem.
Gerda Fouché (oud-Valie) van Hertzogville het die mooi foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto tydens die Weiveldt Rally geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi fot by Austin Roberts Bird Sanctuary geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die mooi foto by Marivale geneem.
Back to top button