Local newsNewsNews
Nuwe hoofleiers vir HS Vaalpark
Veels geluk aan die nuwe hoofleiers van HS Vaalpark. Sterkte vir 2024.
VAALPARK. – Die Hoërskool Vaalpark High School het onlangs hul Uitvoerende Komitee vir 2024 aangewys, met slegs een haan onder die henne in die top 5 posisies.
Die voorsitter is Samia Banoo. Sy word bygestaan deur ondervoorsitter Cebi Banda, met Zinhle Sithole as die komitee se sekretaresse.
Demi-Leigh Röhrs beklee die openbare betrekkinge portefeulje en Vincent van Schalkwyk is as tesourier aangewys.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
