Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.
Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Verskaf ook jou naam en van, en van watter dorp jy is asb.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat in die versameling verskyn, word gekies om in die koerant te verskyn.
Fotoblad 174 sal in dié week se Vaalweekblad verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, word deel van die groep op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto by die Animal World geneem.Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto geneem.André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die mooi foto by Marivale geneem.Annemarie Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die oulike foto geneem.Annemarie Paula van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Brechtje Heally van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.Camilla Rogers van Vereeniging het die mooi matriekafskeid foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Chamoné Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Chané van Biljon van Vereeniging het die mooi foto geneem.Chanté Reynecke van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Chris Swart van Grabou het die mooi foto geneem.Chris-Mari Fourie van Vereeniging het die mooi foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere het die mooi foto tydens hul Tuinroete-vakansie geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n mikstertbyevanger geneem.Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.Diane James van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Dulsey Etsebeth van Vanderbijlpark het die pragtige sonsondergang foto geneem.Elanie Pretorius van Middelburg het die mooi foto geneem.“Swart Mamba” – Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die gevaarlik mooi foto geneem.Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.Estelle van Zyl van Vereeniging het die mooi foto geneem.Fransie Smit van Levubu, Limpopo het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.“SA National Motocross Round 8) – Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi aksie foto geneem.George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto van ‘n Reuse Visvanger in Rietvlei Natuurreservaat geneem.Gerda Fouché (oud-Valie) van Hertzogville het die mooi foto op Doornplaas geneem.Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto geneem.Gwen Labuschange van Lydenburg het die mooi foto in Saldanha geneem.Hanlie du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Hendria Terblanche van Vanderbijlpark het die besondere foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto van ‘n visarend geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi aksie foto tydens die Weiveldt Rally geneem.Hessie Hartzenberg van Krugersdorp het die mooi foto geneem.Huibrecht Henning van Henley-on-Klip het die mooi sonsonderang foto geneem.Ina du Plessis van Pretoria het het die mooi kleure en lyne met sononder vasgevang.Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto geneem.JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto in die Kudu Nature Reserve geneem.Johan Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.Johan Louw van Parys het die mooi foto geneem.June Bartlett van George het die mooi landskap foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Jorina Raath van Pretoria het die mooi silhouette foto geneem.Karen Pretorius van Vanderbijlpark (Karen Pretorius Photography) het die pragtige foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Namche, Nepal geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland). het die mooi foto by die Augsburg Dieretuin geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lelanie Pretorius van Krugersdorp het die mooi foto geneem.Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die pragtige foto geneem.Louisa Williams van Secunda het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die oulike foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.Macaela Becker (MDB Photography & Design) van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die oulike foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Melissa Steyn van Fochville het die mooi foto geneem.Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto geneem.Michelle Hart (Michelle Hart Photography – 074 579 2200) van Sasolburg het die mooi foto geneem.Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Nelmarie van Heerden van Vereeniging het die mooi foto geneem.Nicola Telle van Villiersdorp in die Weskaap het die mooi foto van haar dogtertjie geneem.Nikki Kempson van Centurion het die mooi foto geneem.Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige sonsondergang foto by Seinheuwel in die Kaap geneem.Pricilla Prinsloo van Springs het die mooi foto geneem.Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Rudi van Aarde van Walkerville het die mooi foto geneem.Santie Quanjer van Vanderbijlpark het die mooi foto van “The white ghost of Satara” Casper, geneem.Sarie Liebenberg van Vaalpark het die oulike foto van haar kleinseun geneem.Stefanie le Hanie van Sasolburg het die mooi foto geneem.Suzette Reynolds van Heidelberg het die mooi foto geneem.Teresa Scott van Midvaal het die mooi foto op ‘n kleinhoewe net buite Drie Riviere geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Yvonne de Kooker van Pretoria het die pragtige foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto op Riversong-plaas geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za