Local newsNewsNews

Konstruksie aan Meyerton Mall begin

Inwoners van die dorp is baie opgewonde oor die nuwe winkelsentrum wat binnekort langs Pierneef-boulevard gaan verrys.

MEYERTON. – Inwoners van die dorp se jarelange droom om eendag hul eie volwaardige winkelsentrum te hê, kan binnekort bewaarheid word.

Die konstruksie van die Meyerton Mall het reeds begin en die projek sal na raming teen 2025 voltooi wees.

Die winkelsentrum word ontwikkel op ‘n stuk grond op die hoek van Jim Foucheweg en Pierneef-boulevard.

Dit is reg langs die ontwikkeling naby Meyerton Sportklub wat verskeie dubbelverdieping en duplex-woonstelle sal insluit.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button