Local newsNewsNews

Het jy Vaalweekblad se oog gevang?

Moenie hierdie week se pret-kompetisie in Vaalweekblad misloop nie. Jy is dalk die gelukkige wenner van R500 kontant.

Vaalweekblad se fotograwe was die afgelope maand by verskeie funksies waar die publiek hulself geniet (en soms onwetend) die fotograwe se oog gevang het.

Een van dié gelukkige “sosiale vlinders” gaan met ‘n welkome R500 kontant prys wegstap.

Loer gerus in hierdie week se Vaalweekblad (1 tot 6 Desember) na al die sosiale foto’s waaruit die gelukkige wenner gekies gaan word.

Die wenner gaan ‘n duidelike geel sirkel om sy/haar gesig hê, en sal die prys by Vaalweekblad se kantore in 23 Deliusstraat, SW 5, Vanderbijlpark ontvang.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button