Local newsNewsNews

Vaal se Mirandi se eerste album

Mirandi die Vaal is trots op jou. Jou nuwe album is 'n treffer!

VEREENIGING. – Mirandi Morsnër, die Vaal se eie nagtegaal, se eerste album kan nou aanlyn geluister word.

Die album is kort voor die bekendmaking van Die Kontrak 3 se wenner bekendgestel en het blitsvinnig op die treffersparade geklim.

Chris “Plakkies” Steyn is 24 November as Die Kontrak se wenner vir 2023 aangewys, maar daar wag ‘n blink toekoms vir hom en Mirandi in die musiekbedryf.

Gaan luister gerus na Mirandi se album by https://Mirandi.lnk.to/AsJyBid

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button