Local newsNewsNews

Stem hier: Watter Beauty en Beast moet die kroon dra?

Dit is nou jou kans om vir jou gunsteling te stem.

Daar was pragtige inskrywings in Vaalweekblad se Beauty and the Beast Matriekafskeid-kompetisie, maar daar kan net een wenner in elke afdeling wees.

Dit is nou jou kans om vir jou gunsteling te stem.

Wie dink jy moet die kroon dra? Jy het kans tot Vrydag, 8 Desember om 12:00 om jou stem te laat tel.

Die wenners sal in die laaste Vaalweekblad van die jaar (15 Desember) verskyn. Daar sal ook meer foto’s en berigte oor die gelukkige wenners veskyn.

Beauties:

Slide 1 |
Slide 2 |
Slide 3 |
Slide 4 |
Slide 5 |
Slide 6 |
Slide 7 |
Slide 8 |
Slide 9 |
Slide 10 |

    Beasts:

    Slide 1 |
    Slide 2 |
    Slide 3 |
    Slide 4 |
    Slide 5 |
    Slide 6 |
    Slide 7 |
    Slide 8 |
    Slide 9 |
    Slide 10 |

      Slegs matrieks van hoërskole in die Vaaldriehoek mag vir die kompetisie ingeskryf het.

      Al die inskrywings het op Vaalweekblad se Facebook verskyn, waarna die foto’s ‘gelike’ en ‘geshare’ kon word.

      Dié stemme wat deur hierdie proses gewin is, het 50% bygedra om die Top 10 finaliste in die seuns- en dogters-afdelings te bepaal.

      Daar is R500 kontant vir die afdeling-wenners op die spel.

      At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

      Support local journalism

      Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

      Ruan de Ridder

      A digital support specialist at Caxton Local Media, known for his contributions to the digital landscape. He has covered major stories, including the Moti kidnappings, and edits and curates news of national importance from over 50 Caxton Local News sites.
      Back to top button