Local newsNews

Onnies is spesiale soort mense…

Dankie aan alle onderwysers en ander skoolpersoneel wat daardie ekstra myl vir ons kinders stap

Vaalweekblad het onlangs op dié foto op Facebook afgekom…. Me. Hannelie Eberlein van Vaalpark Articon waar sy besig is om een van die graad 8-leerlinge se skoenveters vas te maak. :-)  Na ‘n lang skooljaar bring Vaalweekblad vandag hulde aan alle onderwysers, “kantoortannies” en ander administratiewe personeel wat die ekstra myl vir ons kinders stap. Ons ouers en kinders waardeer julle! Geniet die Kersvakansie en kom veilig terug!

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Check Also
Close
Back to top button