Local newsNewsNews

Veilige hawe vir kinders in Kersliggies getooi

Dit is in die gees van Kersfees gedoen.

Lede van die Koester Ons Erfenis Vaal-span (KOEV) het saam met Solidariteit Helpende Hand Wesrand en Vaaldriehoek Huis Belinda, ‘n veilige hawe vir kinders, met Kersliggies verfraai.

Die veilige hawe vir kinders is by 28 Lombard Straat in SE2, Vanderbijlpark, geleë.

Huis Belinda wil graag die vreugde en vrede wat met Kerstyd geassosieër word met die mense van die Vaaldriehoek deel en nooi almal hartlik uit om die liggies saam met hulle te kom geniet tussen 19:00 en 21:00 elke aand tot en met 22 Desember.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button