Local newsNewsNews
‘n Veelsydige foto-versameling
Die fotograwe se onderskeie belangstellings het vir 'n interessante, veelsydige versameling gesorg.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.
Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Verskaf ook jou naam en van, en van watter dorp jy is asb.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat in die versameling verskyn, word gekies om in die koerant te verskyn.
Fotoblad 175 sal in dié week se Vaalweekblad verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, word deel van die groep op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos.























































































At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
