Local newsNewsNews

Fotograwe bêre beste vir laaste

Hierdie is die laaste fotoversameling van die jaar waaruit foto's gekies gaan word vir Vaalweekblad se laaste uitgawe van 2023. Mag ek byvoeg, die fotograwe het hul beste vir laaste gehou. Dit is die 48ste fotoversameling wat hierdie jaar verskyn. In totaal het daar 176 versamelings in die koerant verskyn sedert die ontstaan van die fotogroep.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.

Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Verskaf ook jou naam en van, en van watter dorp jy is asb.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat in die versameling verskyn, word gekies om in die koerant te verskyn. 
Fotoblad 176 sal in dié week se Vaalweekblad verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, word deel van die groep op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Alex Strydom van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto by Animal World geneem.
Alta Enslin van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die pragtige foto in Stellenbosch geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die besondere foto geneem.
Anina Niemand van Centurion het die pragtige foto geneem.
Annemarie Paula van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Brechtje Heally van Vanderbijlpark het die mooi troufoto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige monochroom foto geneem.
Chamoné Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chanté Pretorius van van Tolwe in Limpopo het die mooi foto geneem.
Charissa Prins van Meyerton het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs from Sasolburg captured this beautiful image.
Chris Swart van Grabou het die mooi foto geneem.
Chris-Mari Fourie van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christa Victor het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere het die kunstige foto in uMhlanga geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Dirk van Zyl het die mooi sonsondergang foto in Marshant geneem.
Dulsey Etsebeth van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Elanie Pretorius van Middelburg het die kunstige foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die kreatiewe verwerking gedoen.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto by Fouche Motors Santon geneem.
Gerda Fouché (oud-Valie) van Hertzogville het die mooi foto geneem.
Gwen Labuschagne van Lydenburg het die pragtige foto geneem.
Hanlie du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Hendria Terblanche het die mooi foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die treffende foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto by Ultimate Outlaws geneem.
Hessie Hartzenberg van Vereeniging het die mooi natuurfoto geneem.
Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto in die Kudu Nature Reserve geneem.
Johan Louw van Parys het die pragtige foto by Animal World geneem.
June Bartlett van George het die mooi landskap foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Johnny Barrington van Bangor, Noord-Ierland het die mooi foto geneem.
Karen Pretorius van Vanderbijlpark (Karen Pretorius Photography) het die pragtige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland). het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die oulike foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lizelle Stassen van Vanderbijlpark het die kunstige monocrhoom foto geneem.
Louisa Williams van Secunda het die mooi troufoto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die pragtige foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Magda Marie Annandale (House of M Photography) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die mooi foto geneem.
Michelle Hart (Michelle Hart Photography – 074 579 2200) van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Michelle Storm het die mooi foto in die Vredefort Koepel geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Nicola Telle van Villiersdorp in die Weskaap het die mooi foto geneem.
Muriel Venter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Nikki Kempson van Centurion het die besondere foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die interessante foto geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Ronel Nelson van Witbank het die mooi foto geneem.
Suzette Reynolds van Heidelberg het die mooi foto geneem.
Teresa Scott van Vereeniging het die treffende foto op ‘n plaas in Tarkastad geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button