Local newsNewsNews

Knap gedaan Edelweiss-kunsstudente

VEREENIGING. - Om vir 30 jaar lank kunslesse aan te bied en steeds suksesvol te wees beteken jy doen iets reg.

Dit is ‘n pluimpie in die hoed vir die Edelweiss Maclean Kuns Ateljee in Arconpark. Om die jaar op ‘n hoogtepunt af te sluit het die kunsskool op 24 November sy jaarlikse kuns uitstalling gehou.

Leeu gedoen deur Yanay van Vught.

Van die werke het ook van die jaar se top prestasies ingesluit.

Die skool het tydens die Del Arte Eisteddfod se gala aand is vyf Vaaldriehoekse leerders uitgesonder wat as die kunsafdelig wenners (Graad 1-12) aangewys is.

Drie van dié wenners is leerlinge van die Edelweiss Maclean Kuns Ateljee. Daar was in totaal sowat 110 inskrywings.

Die drie Edelweis-uitblinkers is Lexi Lloyd (Graad 3), Khutso Tamenti (Graad 1) en Amorey Venter (Graad 5).

Dit was maar net een van die kompetisie waar die Edelweiss-leerders gedurende 2023 uitgeblink het.

Hond gedoen deur Lexi Lloyd ( graad 3).
Die Edelweiss-kunsstudente het deelgeneem aan Show your Talent, goud verwerf en gekwalifiseer vir provinsiale kleure. Van links is: Adriaan Palm, Khumo Tamenti, Lexi Lloyd, Khutso Tamenti en Walroux Tolmay. Agter: Edelweiss Maclean.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button