Die eindstryd is op 2 Desember op die Dick Fourie Stadion vir Vereeniging besllis. Meyerton het met 40 lopies gewen.
Hier is ‘n paar aksie foto’s van die eindstryd. Die volledige berig het reeds in Vaalweekblad verskyn, maar daar was beperkte spasie en ons deel dus graag nog van die foto’s wat nie die koerant gehaal het nie.
Dis stof-opskop en die die hoed kan maar waai, maar die bal moet gekeer word. Foto’s: Elsje VermeulenPieter Goosen van Vereeniging Krieketklub stuur ‘n aflewering in die T20-eindstryd af.Laat die telbord rol. Wikus Botha van Meyerton Krieketklub besef elke lopie is belangrik. Wikus het 37 lopies van 36 balle bygedra.Eerder twee as vier! Die veldwerker keer die bal op die grens.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za