Local newsNews
Jong man kan skool bystaan met inbraak-ondersoeke
Enigiemand met inligting kan mnr. Ben Myburgh kontak by 081 791 1550.
VEREENIGING. – Die Laerskool Risiville is op soek na ‘n jong man wat hulle moontlik kan bystaan met ‘n ondersoek nadat daar die afgelope weke twee keer by die skool ingebreek is.
Volgens mnr. Ben Myburgh van die skool, het ‘n persoon by twee afsonderlike voorvalle toegang tot die terrein gekry deur slotte oop te breek.
Enigiemand met inligting oor die voorvalle kan mnr. Myburgh kontak by 081 791 1550.
Foto’s onder:
Die man op die foto kan die Laerskool Risiville moontlik help in hul ondersoeke na twee inbraakvoorvalle.






At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
