Local newsNewsNews

Ontmoet HS Overvaal se Uitvoerende Raad vir 2024

Hoërskool Overvaal het onlangs sy Uitvoerende Raad vir 2024 aangewys.

VEREENIGING. – Só lyk Hoërskool Overvaal se hoofleiers vir 2024.

Hudson Coetzee en Colette Piater is onderskeidelik hoofseun en hoofmeisie vir 2024.

Vian Kruger en Dylan Kruger is aangewys as die onderhoofseuns.

Amy Seaman en Catelynn Gouws is aangewys as die onderhoofdogters.

Abigail Butler is die tessourier.

Mieke Human is die sekretaresse.

Miquel Carolus is die publieke skakelbeampte.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button