Local newsNews
Oujaar se laaste sonsondergang oor die Vaalrivier
Fotograaf glo die dubbele reënboog was 'n teken van God se seën oor 2024
Petra Stuart van Vanderbijlpark het dié pragtige toneel op Oujaarsdag vasgevang. Sy het die foto rivier-op vanaf die Barrage geneem.
Petra sê: “Hierdie was die laaste sonsondergang van 2023 oor die Vaalrivier. Ons was geseën met ‘n volle reënboog…. God se belofte vir 2024.”

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
