Local newsNewsNews
Hoekies se voorslagspan vir 2024
Sterkte en alle voorspoed vir HS Driehoek se hoofleiers en span van 2024

VANDERBIJLPARK – Hoërskool Driehoek sien uit na ‘n opwindende jaar.
Hul leerlingraad is slaggereed om eersdaags die nuwe graad 8’s welkom te heet in Hoekieland.
Al die jaar se projekte sal geskied onder die bekwame leiding van die hoofleiers.
Annika Maritz is die hoofdogter van 2024 en Eathan Greaves is hoofseun.
Elbie Venter en Reghard de Waal help voor vasvat as onder hoofdogter en onderhoofseun.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
