Local newsNewsNews

Fotograwe skop 2024 op hoë noot af

Die fotograwe skop die jaar met 'n reuse-versameling van 105 foto's af. Sit terug en laat jou oë wandel.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om met hul foto’s te spog.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant fotograaf kan deel word van die groep.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. Die idee is om na goeie kwaliteit foto’s te strewe. KWALITEIT in plaas van kwantiteit asb.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Daar het reeds in totaal 176 top versamelings in Vaalweekblad verskyn sedert die ontstaan van die fotogroep in 2020.

Fotoblad 177 verskyn die week in Vaalweekblad (12 Januarie).

Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die pragtige foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die kunstige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto in Pilansberg geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.
Hessie Hartzenberg van Krugersdorp het die oulike foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Huibrecht Henning van Henley-on-Klip het die mooi sonsondergang foto geneem.
Arthur Ahrens from Claremont captured this magnificent photo at just the right moment.
Ina du Plessis van Pretoria het die skilderagtige foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Irene Cloete van die plaas Weltevreden in Parys het die mooi foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die pragtige portret foto geneem.
Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto van ‘n stokinsek geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto in die Kudu Nature Reserve geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto geneem.
“Holywood Old Pier” – Johnny Barrington van Bangor, Noord-Ierland het die pragtige foto geneem.
June Bartlett van George het die kunstige familie foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karen Pretorius van Vanderbijlpark (Karen Pretorius Photography) het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die oulike foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland). het die pragtige foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die pragtige foto in Mosambiek geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.
“Bangor Marina” – Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.
Lizelle Stassen van Vanderbijlpark het die kunstige monocrhoom foto geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.
Louisa Williams van Secunda het die pragtige foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto van ‘n stokinsek geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Magda Marie Annandale (House of M Photography) van Vanderbijlpark het die skattige foto geneem.
“Nuwe Lewe” – Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die pragtige foto tydens “Fiesta of Lights” in Hastings geneem.
Martin Pretorius het die oulike foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto in Hartbeespoort geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die kunstige foto geneem.
Michelle Hart (Michelle Hart Photography – 074 579 2200) van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die mooi foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die pragtige foto van Harley geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Nadine Herbst van Vanderbijlpark het die skattige foto van haar dogtertjie geneem.
Nannie van Niekerk van Hertzogville het die mooi foto geneem.
Nico Ferreira van Sasolburg het die treffende makro foto geneem.
Nicola Telle van Villiersdorp in die Weskaap het die mooi foto geneem.
Nikki Kempson van Centurion het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die pragtige foto in Marivale Bird Sanctury geneem.
Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto tydens vakansie in die Kaap geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Shannon Schutte van Stilfontein het die pragtige foto geneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured this striking image.
Suzette Reynolds van Heidelberg het die pragtige foto geneem.
Teresa Scott van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die pragtige monochroom foto geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi sonsondergang foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto in die Kaap geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die besondere foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die pragtige foto tydens vakansie in Hartenbos geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die interessante foto geneem.
Anina Niemand van Centurion het die pragtige weerkaatsing foto geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Anne Marie Ehlers van Meyerton het die mooi foto geneem.
Annemarie Paula van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Brechtje Heally van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Camilla Rogers van Vereeniging het die mooi foto tydens Equitopia Equestrian’s se “in-house show” geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chanté Pretorius van van Tolwe in Limpopo het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs from Sasolburg captured this beautiful image.
Chanté Reynecke van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Charissa Prins van Meyerton het die mooi foto geneem.
Chris Swart van Grabou het die kunstige natuurfoto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Chris-Mari Fourie van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Dulsey Etsebeth van Vaalpark het die besondere foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elmarie Beethie van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Estelle van Zyl van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi Motocross foto geneem.
Gerda Fouché (oud-Valie) van Hertzogville het die mooi foto van Tafelberg geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto by Vaal Marina geneem.
Hanlie du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Gwen Labuschagne van Lydenburg het die pragtige foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die oulike foto van die eekhorings geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die mooi foto in Marievale Bird Sanctuary geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button