Wat gebeur waar in die Vaal?
Van 'n nagmark tot 'n hengeldag en 'n fietswedren of twee, dinge gebeur in die Vaaldriehoek.
* Sunday, January 21. The Summer Fast One Cycling Challenge in Walkerville is also plenty of fun. Once you’ve raced in the Winter or Spring Fast Ones, you won’t want to miss out on the Summer Fast One. There are four route options: 10km, 20km, 40km and 70km.
*Thursday, January 25. Rotary Club of Vanderbijlpark presents an evening on Sustainable Vegetable Farming with guest speaker, Alice de Jager from the Rita Benecke Agricultural Project. Stonehaven On Vaal. 18:00 for 18:00. Entrance: Free. Cash bar available.

*Saterdag, 27 Januarie. 3km Pretstap by Emerald Resort & Casino ter herdenking aan MS-lyers wat die stryd teen MS verloor het. Begin 07:00. Toegang gratis. Kontak Rozaan Steyn by 060 500 2094 vir meer besonderhede.
*Saterdag, 27 Januarie. Aanbiddingsbelewenis saam met die Afrikaanse Gospel Groep, Onbeskaamd by NG Moedergemeente. Toegang is R80 per persoon. Kontak Elzanne by 016 004 0041 or Riaan 083 6661541 met navrae.
*Sondag, 28 Januarie, die Midvaal Fast One Cycle Challenge. 103km en 50km. Midvaal Raceway, Meyerton. Inskrywings by www.peaktiming.co.za
*Vrydag, 2 Februarie vanaf 16:00 – 21:00. Nagmark by Sylviadale, 14 Vaal Drive, Vanderbijlpark. Speelplek vir kinders. Lewendige musiek. Cock & Bull Pub. Stalletjie navrae, kontak Gina by 082 600 7128

*Saterdag, 10 Februarie. Hengeldag om diere te help. Damwal, Vaaldam. R40 pp en honde/katkos. Stalletjies beskikbaar. Skakel Johan van der Merwe by 072 505 9780 of Johan Botes by 084 866 6132.
* Sasolburg Stadion Parkrun en Phoenix Park Parkrun in Vanderbijlpark elke Saterdag om 08:00. Deelname is gratis.
Wil jy jou liefdadigheidsfees, kerkbasaar of skoolfunksie hier lys? Stuur die datum, tyd, plek, tema en kontakbesonderhede na gerda@mooivaal.co.za of stuur ‘n WhatsApp na 083 324 7254.
